Luk 18:16
Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.
As ek kon praat, sou ek U loof!
As ek kon sien, sou ek U Woord lees!
As ek kon loop, sou ek hardloop!
Nou le ek net en luister.....
Na U wat fluister.....
Ek is U Jesuskind!
Monday, February 13, 2012
Kontak ons
Vir enigiemand met 'n oop hart wat graag 'n skenking wil maak, gebruik gerus die kommentaar skakel / Comments link hieronder.
Dankie Heer vir elkeen wat hom / haar deur U laat lei. Amen
Christopher ek GLO dat jy binnekort n groter en beter rolstoel sal he. Vir die hospitaalbed sonder n matras , n splinternuwe matras sodat jy ook bietjie buite op die stoep kan le en die soet reuk van vars lug en sonskyn kan inasem!

ReplyDeleteKontak nommer: 0741809050
Delete